You can not select more than 25 topics Topics must start with a letter or number, can include dashes ('-') and can be up to 35 characters long.
wttr.in/share/translations/af-help.txt

69 lines
2.3 KiB

Gebruik:
$ curl wttr.in # huidige ligging
$ cur wttr.in/muc # weerberig in München se lughawe
Ondersteunde soorte ligging:
/paris # stadsnaam
/~Eiffel+tower # enige ligging
/Москва # Unikode naam van enige ligging in enige taal
/muc # lughawe kode (3 letters)
/@stackoverflow.com # domeinnaam
/94107 # gebiedskodes
/-78.46,106.79 # GPS koördinate
Besondere liggings:
/moon # Fase van die maan (voeg +US of ,+France by vir daardie stede)
/moon@2016-10-25 # Fase van die maan vir die datum (@2016-10-25)
Eenhede:
m # metrike (SI) (word orals gebruik behalwe vir die VSA)
u # USCS (gebruik in die VSA)
M # vertoon die spoed van die wind in m/s
Besigtig keuses:
0 # slegs die huidige weer
1 # huidige weer + 1 dag
2 # huidige weer + 2 dae
F # moet nie die "Volg" lyn wys nie
n # smal weergawe (slegs dag en nag)
q # stil weergawe (geen "Weerberig" teks nie)
Q # baie stil weergawe (geen "Weerberig), geen stadsnaam
T # skakel terminaal kodes af (geen kleur)
PNG keuses:
/paris.png # skep 'n PNG leêr
p # voeg 'n raam by rondom die uitset
t # deursigtigheid 150
transparency=... # deursigtigheid vanaf 0 tot 255 (255 = nie deursigtig nie)
Keuses can saamgevoeg word
/Paris?0pq
/Paris?0pq&lang=fr
/Paris_0pq.png # met PNG word die lêer mode daarna gegee
/Rome_0pq_lang=it.png # lang keuses word met 'n onderstreping verdeel
Lokalisering:
$ curl fr.wttr.in/Paris
$ curl wttr.in/paris?lang=fr
$ curl -H "Accept-Language: fr" wttr.in/paris
Ondersteunde tale:
FULL_TRANSLATION (word ondersteun)
PARTIAL_TRANSLATION (in wording)
Spesiale URLe:
/:help # vertoon hierdie bladsy
/:bash.function # vertoon aanbeveling vir bash funksie wttr()
/:translation # vertoon die besonderhede van die vertalers